.

Saturday, February 8, 2014

Mahatma Gandhi

Mohandas Karamchand Gandhi (2 Oktober 1869 30 Januarie 1948), of Mahatma Gandhi (soos hy populêr bekend staan en wat verhewe siel beteken), was communicate denker en charismatiese volksleier wat Britse koloniale Indië heerskappy bevraagteken hot up(p) en onder cloy wêreld se aandag gebring het. Sy idees, veral cease satyagraha-model grow vreedsame protes, het nasionalistiese bewegings internasionaal beïnvloed. Gandhi se konsep avant-gardeguard satyagraha (waarheidsmag), wat vertaal kan word as weg van unwrap waarheid of navolging van die waarheid, het heelwat demokratiese en anti-rassistiese aktiviste geïnspireer, insluitende Martin Luther King, Jr. en Nelson Mandela. Gandhi se lewenswaarhede het uit tradisionele Hindoe-oortuigings ontstaan, en sluit waarheid (satya) en vreedsaamheid (ahimsa) in. As prokureur in Suid Afrika, wat onder Britse koloniale heerskappy was, het Gandhi hom veral vir die regte van Indiese kontrakwerkers in Natal beywer. Met sy terugkeer na sy eie land het Gandhi homself onmiddellik beywer vir die stryd vir Indiese onafhanklikheid en herhaaldelik gebruik gemaak van satyagraha (sielkrag). Die doel van sy veldtogte vir passiewe teenstand en opeenvolgende besoeke aan klein Indiërgemeenskappe was om Britse beheer in Indië te beëindig, om Moslems en Hindoes in Indië te versoen en om n einde te maak aan die kastestelsel wat miljoene Indiërs tot die minderwaardige staat van onaanraakbaar verlaag het. In 1947 het die Britse regering sy besluit aangekondig om Indië te verlaat. Gandhi se droom van onafhanklikheid vir Indië was bewaarheid. Toenemende haat tussen Moslems en Hindoes het hom egter verdriet veroorsaak en ook sy dood in 1948 toe hy tromp-op deur n Hindoe-ekstremis geskiet is wat hom blameer het vir die verlies van n deel van Indië (Pakistan) aan die Moslems.If you want to get a full essay, order it on our website: OrderCustomPaper.com

If you want to get a f ull essay, visit our page: write my paper

No comments:

Post a Comment